Fifty Shades of Grey
is ’n vulletjie wanneer dit kom by Elle Roux se veel wyer ervarings in Speels,
’n splinternuwe vuurwarm en humoristiese roman gegrond op ware gebeurtenisse.
Elle Roux is mollig, funky en
aweregs, versot op skoene, karre en boerboele. Sy het lank nie gedate nie en
moet van vooraf alles leer oor dating en wat daarmee saamgaan. Haar pogings om
d.m.v. Skype, Dating Buzz en Gumtree op die internet ’n vriend vir wedersydse
plesier te ontmoet het skreeusnaakse gevolge.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking